Song Lyrics Collection

O'Lyfie

Deon Groot
2023-12-152:49 minSynced lyrics

"O'Lyfie" is a song by Deon Groot, released in 2023 in the Pop genre. The song is 2:49 long and contains 43 lines and 241 words.

Lyrics

0:08Gesiggie so mmm-mmm-mmm
0:10Dit wat jou bekkie doe-oe-oen
0:12En as jy my soe-oe-oen
0:14Dan wil ek
0:16Jy wil laat ek bly
0:18'n Bietjie meer van jou kry
0:20Jy maak my hart bly
0:22Jyt my verlei
0:25Oh lyfie lyfie jy't my hart ontpop
0:29Oh lyfie lyfie hierdie siel omgedop
0:33Oh lyfie lyfie ek wil vir jou sê
0:37Hoe baie hierdie mens vir jou wil
0:49Jou bekkie so mmm-mmm-mmm
0:51Dit wat jou lyfie doe-oe-oen
0:53En as jy my soe-oe-oen
0:56Dan wil ek
0:58Jy wil laat ek bly
1:00'n Bietjie meer van jou kry
1:02Jy maak my hart bly
1:04Jyt my verlei
1:07Oh lyfie lyfie jy't my hart ontpop
1:11Oh lyfie lyfie hierdie siel omgedop
1:15Oh lyfie lyfie ek wil vir jou sê
1:19Hoe baie hierdie mens vir jou wil
1:36Hoe baie hierdie mens vir jou wil
1:48Hoe baie hierdie mens vir jou wil
1:52Jou bekkie gesiggie jou lyfie as ons twee soe-oe-oen
2:02Gesiggie so mmm-mmm-mmm
2:05Dit wat jou bekkie doe-oe-oen
2:07En as jy my soe-oe-oen
2:09Dan wil ek
2:11Jy wil laat ek bly
2:13'n Bietjie meer van jou kry
2:15Jy maak my hart bly
2:17Jyt my verlei
2:20Oh lyfie lyfie jy't my hart ontpop
2:24Oh lyfie lyfie hierdie siel omgedop
2:28Oh lyfie lyfie ek wil vir jou sê
2:32Hoe baie hierdie mens vir jou wil
2:36Oh lyfie lyfie jy't my hart ontpop
2:40Oh lyfie lyfie hierdie siel omgedop
2:45Oh lyfie lyfie ek wil vir jou sê
2:49Hoe baie hierdie mens vir jou wil
Gesiggie so mmm-mmm-mmm
Dit wat jou bekkie doe-oe-oen
En as jy my soe-oe-oen
Dan wil ek
Jy wil laat ek bly
'n Bietjie meer van jou kry
Jy maak my hart bly
Jyt my verlei
Oh lyfie lyfie jy't my hart ontpop
Oh lyfie lyfie hierdie siel omgedop
Oh lyfie lyfie ek wil vir jou sê
Hoe baie hierdie mens vir jou wil
Jou bekkie so mmm-mmm-mmm
Dit wat jou lyfie doe-oe-oen
En as jy my soe-oe-oen
Dan wil ek
Jy wil laat ek bly
'n Bietjie meer van jou kry
Jy maak my hart bly
Jyt my verlei
Oh lyfie lyfie jy't my hart ontpop
Oh lyfie lyfie hierdie siel omgedop
Oh lyfie lyfie ek wil vir jou sê
Hoe baie hierdie mens vir jou wil
Hoe baie hierdie mens vir jou wil
Hoe baie hierdie mens vir jou wil
Jou bekkie gesiggie jou lyfie as ons twee soe-oe-oen
Gesiggie so mmm-mmm-mmm
Dit wat jou bekkie doe-oe-oen
En as jy my soe-oe-oen
Dan wil ek
Jy wil laat ek bly
'n Bietjie meer van jou kry
Jy maak my hart bly
Jyt my verlei
Oh lyfie lyfie jy't my hart ontpop
Oh lyfie lyfie hierdie siel omgedop
Oh lyfie lyfie ek wil vir jou sê
Hoe baie hierdie mens vir jou wil
Oh lyfie lyfie jy't my hart ontpop
Oh lyfie lyfie hierdie siel omgedop
Oh lyfie lyfie ek wil vir jou sê
Hoe baie hierdie mens vir jou wil

Translation

Select a language to see the translated lyrics.